Sorrie maak nie gesond nie - PDF free download eBook

  • Verified: Mon, Nov 18, 2019
  • Published: 04.01.2019
  • Views: 82

Introduction

Die mans in Rose se lewe het haar almal gedrop. Na haar boetie, Gerard, se dood het har ouers ook van haar vergeet. Deesdae kyk haar ma hopeloos te diep in die bottel en dwaal haar pa se oog...

read more

Details of Sorrie maak nie gesond nie

Original Title
Sorrie maak nie gesond nie
Edition Format
Paperback
Number of Pages
184 pages
Book Language
Afrikaans
Ebook Format
PDF, EPUB

Sites and services that store files may require registration and other conditions for access to downloading and reading electronic books.

Some brief overview of this book

Die mans in Rose se lewe het haar almal gedrop. Na haar boetie, Gerard, se dood het har ouers ook van haar vergeet. Deesdae kyk haar ma hopeloos te diep in die bottel en dwaal haar pa se oog heeltemal te veel.

Vir Rose is hulle net Blackie en Verona, die mense met wie sy 'n huis moet deel tot sy agtien is. Haar laaste hoop en anker was Rodriek, maar ook hy begin vreemd optr Die mans in Rose se lewe het haar almal gedrop. Na haar boetie, Gerard, se dood het har ouers ook van haar vergeet.

Deesdae kyk haar ma hopeloos te diep in die bottel en dwaal haar pa se oog heeltemal te veel. Vir Rose is hulle net Blackie en Verona, die mense met wie sy 'n huis moet deel tot sy agtien is. Haar laaste hoop en anker was Rodriek, maar ook hy begin vreemd optree.

Hoekom maak hy asof sy saam met hom iets spesiaals gedeel het? Het hy haar drankie gedokter om haar in die bed te kry? Hoekom kan sy niks van die aand onthou nie?

Vir die eerste keer in haar lewe is Rose werklik alleen. Selfs haar boesemvriendinne mag nie die detail van die verskriklike aand weet nie. In 'n tyd waar niks sin maak nie, is Rose van een ding seker: sy moet Rodriek terugkry.

As sy haar kaarte reg speel kan sy dalk haar ouers se aandag ook terugkry. Anzil Kulsen is 'n bekende en geliefde skrywer van Upington. As talentvolle en geskoolde skrywer het haar debuutroman, Zita, meer as 20 000 kopieƫ verkoop.

Sorrie maak nie gesond nie is haar derde jeugroman en beloof om nog 'n treffer te wees. Naas kinder- en jeugboeke skryf Anzil ook artikels, rubrieke en kortverhale vir verskeie publikasies soos Rooi Rose, De Kat en Volksblad. Anzil werk tans vir die ATKV as Taalorganiseerder.

(rugteks)


All downloaded files are checked. Virus and adware free. Previously, our system checked the all ebook's files for viruses. The results of our verification:

 Google Safe Browsing APINorton Internet SecurityAVG Internet Security
sorrie_maak_gesond.pdf
sorrie_maak_gesond.epub
sorrie_maak_gesond_all.zip