Ontluisterde wêreld: Die Afrikaner en sy kerk in 'n veranderende Suid-Afrika - PDF free download eBook

  • Verified: Mon, Oct 21, 2019
  • Published: 05.01.2019
  • Views: 83

Introduction

Hoe kan die kerk ware kerk bly in 'n wêreld wat God nie wil ken nie? Hoe bly ons 'in' die wêreld sonder om 'van' die wêreld te raak? Die titel van hierdie boek is...

read more

Details of Ontluisterde wêreld: Die Afrikaner en sy kerk in 'n veranderende Suid-Afrika

Original Title
Ontluisterde wêreld: Die Afrikaner en sy kerk in 'n veranderende Suid-Afrika
Edition Format
Paperback
Number of Pages
74 pages
Book Language
Afrikaans
Ebook Format
PDF, EPUB

Sites and services that store files may require registration and other conditions for access to downloading and reading electronic books.

Some brief overview of this book

Hoe kan die kerk ware kerk bly in 'n wêreld wat God nie wil ken nie? Hoe bly ons 'in' die wêreld sonder om 'van' die wêreld te raak? Die titel van hierdie boek is geïnspireer deur die Duitse filosoof en sosioloog, Max Weber.

Vir hom beteken "volkome sekulêre samelewing" dat die luister uit ons wêreld verdwyn het. Deesdae word aanvaar dat Suid-Afrika in die nuwe bedeling 'n Hoe kan die kerk ware kerk bly in 'n wêreld wat God nie wil ken nie? Hoe bly ons 'in' die wêreld sonder om 'van' die wêreld te raak?

Die titel van hierdie boek is geïnspireer deur die Duitse filosoof en sosioloog, Max Weber. Vir hom beteken "volkome sekulêre samelewing" dat die luister uit ons wêreld verdwyn het. Deesdae word aanvaar dat Suid-Afrika in die nuwe bedeling 'n 'liberale demokrasie' is, waar die gesag van God en die beginsels van die Bybel nie meer die samelewing reguleer nie.

Dit wil sê dat ons samelewing volledig gesekulariseer is. Dit is duidelik dat die kerk in ons land by hierdie nuwe omgewing sal moet aanpas. Noudat "transformasie" die nuwe modewoord geword het, moet die kerk nie verander bloot om in pas met die heersende gevoel in die samelewing te bly nie.

Verandering in die kerk moet eerder getrou bly aan die riglyne van die Skrif vir ons onveranderlike sendingtaak - om, soos altyd, diensbaar te bly aan ons omgewing. 'Ontluisterde wêreld' lees onderhoudend en toon met groot helderheid hoe die spiritualiteit van die Afrikaner en sy kerke ontwikkel het. Jaap Durand wys hoe hedendaagse gelowiges hulle identiteit as Christene kan behou sonder om wêreldvreemd te raak.


All downloaded files are checked. Virus and adware free. Previously, our system checked the all ebook's files for viruses. The results of our verification:

 Google Safe Browsing APINorton Internet SecurityAVG Internet Security
ontluisterde_reld_afrikaner_kerk.pdf
ontluisterde_reld_afrikaner_kerk.epub
ontluisterde_reld_afrikaner_kerk_all.zip