Net 'n mens - PDF free download eBook

  • Verified: Fri, Mar 05, 2021
  • Published: 25.01.2019
  • Views: 154

Introduction

Kort ná 'n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die...

read more

Details of Net 'n mens

Original Title
Net 'n mens
Edition Format
Paperback
Book Language
Afrikaans
Ebook Format
PDF, EPUB

Press the button start search and wait a little while. Using file-sharing servers API, our site will find the e-book file in various formats (such as PDF, EPUB and other). Please do not reload the page during the search. A typical file search time is about 15-20 seconds.

Net 'n mens

A free service that helps find an e-book in automatic mode on private file-sharing servers.

Some brief overview of this book

Kort ná 'n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as 'n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie.

Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die w Kort ná 'n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as 'n vriend was.

Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie. Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die waarheid hoor, is dit 'n saak wat nooit afgehandel sal kan word nie, in elk geval nie saam met Willem nie.

Sy moet alleen deur hierdie ding kom, en die ander verantwoordelikhede wat Willem so geredelik op hom geneem het, is spoedig ook deel van haar probleme. Een hiervan is 'n dogtertjie met yslike bruin oë. Dis nou behalwe Sanet se ou probleem: kos.

Heerlike, ongesonde kos, baie daarvan. Lesers wat Opdrag van oorkant gelees het, sal verheug wees om die meeste karakters in Net 'n mens terug te vind. Alta Cloete sny in hierdie verhaal die werklikheid aan van 'n huwelik waarin 'n man eerder sterf voor hy beken hy is gay.

Cloete is 'n voormalige bibliotekaresse en woon in die Paarl. Net 'n mens is haar een en twintigste roman.


All downloaded files are checked. Virus and adware free. Previously, our system checked the all ebook's files for viruses. The results of our verification:

 Google Safe Browsing APINorton Internet SecurityAVG Internet Security
mens.pdf
mens.epub
mens_all.zip