Joernaal vir 'n bedonnerde diva - PDF free download eBook

  • Verified: Sat, Nov 23, 2019
  • Published: 05.02.2019
  • Views: 52
    • Tags:

Introduction

Joernaal vir 'n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms 'n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms...

read more

Details of Joernaal vir 'n bedonnerde diva

Original Title
Joernaal vir 'n bedonnerde diva
Edition Format
Hardcover
Number of Pages
174 pages
Book Language
Afrikaans
Ebook Format
PDF, EPUB

Sites and services that store files may require registration and other conditions for access to downloading and reading electronic books.

Some brief overview of this book

Joernaal vir 'n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms 'n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding wat 'n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en ui Joernaal vir 'n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms 'n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn.

Die ding wat 'n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en uit haar lyf te kry. Hierdie joernaal is 'n uitvloeisel van Oorlewingsgids vir ʼn bedonnerde diva en jou geleentheid om deel te wees van die diva se reis, en veral om die diva in jou te herontdek.

Dit bestaan uit twaalf essays oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef, maklike resepte, uittreksels uit die roman (die divagids), asook gedeeltes waar lesers joernaal-inskrywings kan maak en teken of foto's of prente kan inplak. Sophia Kapp bevestig weer eens wat haar 'n besondere plek in Afrikaanslesers se harte besorg het: haar deernis, haar onverskrokkenheid om die donker te erken en haar versekering dat die son altyd weer skyn. LAPA


All downloaded files are checked. Virus and adware free. Previously, our system checked the all ebook's files for viruses. The results of our verification:

 Google Safe Browsing APINorton Internet SecurityAVG Internet Security
joernaal_bedonnerde_diva.pdf
joernaal_bedonnerde_diva.epub
joernaal_bedonnerde_diva_all.zip