Emily Hobhouse: Geliefde verraaier - PDF free download eBook

  • Verified: Mon, Oct 21, 2019
  • Published: 01.02.2019
  • Views: 54
    • Tags:

Introduction

Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie...

read more

Details of Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Original Title
Emily Hobhouse: Geliefde verraaier
Edition Format
Kindle Edition
Number of Pages
366 pages
Book Language
English
Ebook Format
PDF, EPUB

Sites and services that store files may require registration and other conditions for access to downloading and reading electronic books.

Some brief overview of this book

Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy 'n genuanseerde, va Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente.

Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot.

Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wêreldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en nogtans is sy - 'n ware patriot - in haar eie land onbekend en alleen dood.

As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou.


All downloaded files are checked. Virus and adware free. Previously, our system checked the all ebook's files for viruses. The results of our verification:

 Google Safe Browsing APINorton Internet SecurityAVG Internet Security
emily_hobhouse_geliefde_verraaier.pdf
emily_hobhouse_geliefde_verraaier.epub
emily_hobhouse_geliefde_verraaier_all.zip